Dr FJ Wiesner

Ortopediese Chirurg

MBChB (UOFS), Dip Ophth (SA), FC Orth (SA), MMed (Orthop) Stell

Dr Wiesner praktiseer sedert 2017 as Ortopediese Chirurg in die Overbergstreek.

Hy konsulteer vanuit sy kamers in die Hermanus Medical Village, en chirurgie word by Hermanus Mediclinic sowel as Hermanus Daghospitaal gedoen.

Dr Wiesner
Carla Viljoen

Carla van Zyl

Praktykbestuurder / Admin
Anica Crous

Anica Crous

Mediese Ontvangsdame

Vir Afsprake

Maak vandag jou afspraak met Dr Wiesner deur epos of bel ons gerus.